ROETE VAN DIE SANDSTEENKERKE 2025
Met Hannes Noëth, die uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, as begeleier, is die Roete van die Sandsteenkerke van 25 April tot 2 Mei 2025 gestap. Stappers het van al vier die windrigtings na die Klein Karoo toe gekom. Loer hier na die onvergeetlike oomblikke vasgevang op die kamera.