SAW - VERENIGING - VASBYT
SAW Vereniging - Vasbyt is 'n gesellige wegbreek na die Klein Karoo
waar jy die rustigheid en ongerepte skoonheid van die platteland kan ervaar. Saans vergader ons rondom die kampvuur. Hergroepeer saam met jou makkers en deel julle "onthou-jy-nog stories".
Skryf in vir hierdie ongelooflike ervaring saam met Klein Karoo Camino.
Klein Karoo Camino, VASBYT – ‘n Reistog vir makkers.
NAVRAE - VASBYT
Voltooi asseblief hierdie vorm vir navrae of besprekings.